029 Koffie Filter

R140.00

250mm x 90mm koffie filters – werk uitstekend met enige van Jan Rof se heerlike reeks Boeretroos koffies!

  • Kan gebruik word in enige industriële of kommersiële masjien wat koffie deur ‘n filter brou.
  • Beskikbaar in hoeveelhede van 250 filters
  • Beperkte voorraad beskikbaar, solank voorraad hou
  • Gun +-10 werksdae vir afhandeling van bestelling

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

199 in stock

Category: