060. Boeretroos Sleutelring – Vierkantig

R55.00

Lekker stewige Jan Rof se Boeretroos sleutelring wat baie mooi vertoon en seker maak jy hoef nie te wonder wie se sleutels is wie s’n nie.

Met die subliminasie metode kan kleure gebruik word wat nie moontlik is met lasergrafering nie.

Daar is al bespiegel dat dit voertuie vinniger maak maar Jan praat nie uit nie.

Neem dit gerus saam met ‘n lekker sak van Jan Rof se Boeretroos!

Category: