062. Boeretroos Sleutelring – Rond

R40.00

Ronde laser gegrafeerde Jan Rof sleutelring.

Gewaarborg om jou sleutels parmantig te laat uitstaan!

Mag dalk jou voertuig se brandstofverbruik verbeter – veral wanneer jy nie ry nie.

Dit word met ‘n laser gegrafeer op spesiale hout wat nie brand as die hitte van die laser dit tref nie.

Dis mooi, en dis joune. En dis selfs beter as jy van Jan Rof se heerlike Boeretroos koffie saam met dit bestel.

Category: