030. Boeretroos Plunjer

R160.00

Gee jou koffie ‘n drukkie – met jou Boeretroos laser gegrafeerde plunjer.
Glas houer met ‘n plastiek omhulsel en handvatsel.
Maak gerieflik 3 bekers Boeretroos.
Onthou om jouself te bederf – vat gerus ‘n sak Boeretroos en een van Jan se pragtige emalje- of blikbekers saam.

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

Nota – As jy verkies om dit meer persoonlik te maak en jou of die ontvanger se naam daarop wil laat grafeer, altyd saam met die Boeretroos logo, stuur vir ons ‘n vonkpos na sales@cdsbrands.com toe, verwys na jou aanlyn bestelnommer, en gee die korrekte spelling deur sodat ons dit korrek kan laat opgrafeer.

Gun asseblief +-7 werksdae na bestelling.
Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

Category: