Drink koffie soos vamelewe se tyd – in ‘n pot op die vuur of stoof terwyl dit brou deur jou flennie sak!
031. Flennie Koffiesak
R90.00
Drink koffie soos vamelewe se tyd – in ‘n pot op die vuur of stoof terwyl dit brou deur jou flennie sak!
BEPERKTE VOORRAAD FLENNIESAKKE – AANBOD SOLANK VOORRAAD HOU – HIERDIE SPESIALE PRYS GELDIG TOT 24:00 MAANDAG 24 JANUARIE 2023
+-9cm x 9cm
Flennie lap materiaal
Hier kan jy jou vlerke sprei – maak jou koffie so sterk soos dit jou pas deur bloot meer of minder koffiemoer in te gooi en dan te brou. Jan beveel aan tussen 18 en 20gram moer per beker, en pas aan na gelang van smaak.
Die skoonmaak van die sakkie is belangrik. Ons stel dus die volgende riglyne voor:
- Na elke gebruik was hom mooi skoon met louwarm water om seker te maak jy kry al die gebruikte koffiemoer uit. Baie belangrik!
- As jy hom baie gaan gebruik kan jy hom weer in die ketel of pot waarin jy koffie maak laat staan of elders stoor.
- As jy hom nie gereeld gaan gebruik nie is dit waarskynlik beter om hom of effe klam te hou en in ‘n seëlbare plastieksak in die yskas te bêre
- As jy hom baie min gaan gebruik kan jy hom selfs laat droog en dan in ‘n seëlbare plastieksak in die vrieskas hou. Dan “ontvries” jy hom vir gebruik deur effe warm water oor hom te spoel.
- Guns asseblief +- 7 tot 10 werksdae
GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).
DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.
MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!