Jan Rof Pet

R120.00

Jan Rof Pet

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ?N E-POS STUUR WAT ?N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

OPSIES:

Pet 1– pet in enige van die beskikbare kleure, met slegs die logo voor
Pet 2 – pet in enige van die beskikbare kleure, logo voor, Moerse Lekker Koffie links, Facebook adres regs
Sien fotos in gallery vir voorbeelde

  • 5 paneel pet
  • Wit drukwerk vir Jan Rof logo – op voorste paneel (en kante soos per fotos in gallery vir Opsie 2)
  • Polikatoen samestelling
  • Dubbelgestikte kopband

Gun asseblief +-7 werksdae vir afhandeling van bestellings na betaling ontvang is.
Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

Clear
SKU: N/A Category: