Jan Rof se Langkoffie Geskenkkas

R500.00

Jan Rof se Langkoffie Geskenkkas bestaan uit:

1 x geskenkkas (uit 3mm dik hout gesny met dieselfde lasermasjiene wat die bekers grafeer)
1 x 250g sak van Jan Rof se varsgeroosterde Boeretroos
2 x Langgat emaljebekers gegrafeer met een van Jan Rof se pittige s?goed, of maak dit meer persoonlik met jou naam of de naam van die gelukkige ontvanger.

HET JY GEWEET ? Jan Rof se supervarsgeroosterde Boeretroos proe selfs beter uit hierdie bekers uit! Vat gerus bietjie koffie saam en probeer dit.

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ?N E-POS STUUR WAT ?N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

 

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

Clear
SKU: N/A Category: