021. Jan van Riebeeck Blikbekers

R65.00

Jan van Riebeeck Blikbekers

Laser gegraveerde blikbekers met unieke, pittige sêgoed

HET JY GEWEET – Jan Rof se supervarsgeroosterde Boeretroos proe selfs beter uit hierdie bekers uit! Vat gerus bietjie koffie saam en probeer dit.

Let asseblief daarop dat pryse vir bekers soos vermeld geld vir lasergrafering slegs aan die een kant van die beker soos per die fotos. Indien die vereiste is vir addisionele grafering aan beide kante word ‘n R5 fooi per beker addisioneel gevra omrede dit dubbel die tyd neem. Vir sulke gevalle kontak ons asseblief direk by sales@cdsbrands.com met u navraag en vereistes waarna ‘n faktuur aan u gestuur sal word per e-pos.

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

Gun asseblief +-10 – 15 werksdae vir bekers. Beurtkrag het ongelukkig ‘n impak op die produksie van die bekers.
Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

SKU: N/A Category: