Moerdrukker Kombinasie

R190.00

Jan Rof se Moerdrukker Kombinasie

Kombineer 1 pakkie van Jan Rof se 250g Boeretroos koffie en 1 Langgat beker in jou keuse van beskikbare kleure en gesegdes.

Ideale geskenke vir mense vir wie jy omgee. Jouself ingesluit. Het jy geweet jy spaar geld met enige van Jan Rof se Kombinasies?!

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster per bestelling.
Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie.
En moer lekker koffie boonop.

As jy verkies om dit meer persoonlik te maak en jou of die ontvanger se naam daarop wil laat grafeer, altyd saam met die Boeretroos logo, stuur vir ons ‘n vonkpos na sales@cdsbrands.com toe, verwys na jou aanlyn bestelnommer, en gee die korrekte spelling deur sodat ons dit korrek kan laat opgrafeer.

Gun asseblief +-7 werksdae na bestelling. Koffie word binne 48 tot 72 uur na bestelling gerooster, die bykomende produkte mag die aflewering verleng.
Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

Clear
SKU: N/A Category: