Hierdie uiters gewilde kombinasie bestaan uit:
1 x Jan Rof se Boeretroos sakke koffie, 250g – bone of gemaal, medium of donker gerooster
2 x Jan Rof Langgat bekers, laser gegraveer sodat dit lank kan hou.
R330.00
Hierdie uiters gewilde kombinasie bestaan uit:
1 x Jan Rof se Boeretroos sakke koffie, 250g – bone of gemaal, medium of donker gerooster of donker Kolombië
2 x Jan Rof Langgat bekers, laser gegraveer sodat dit lank kan hou.
Ideale geskenke vir mense vir wie jy omgee. Jouself ingesluit.
Let asseblief daarop dat pryse vir bekers soos vermeld geld vir lasergrafering slegs aan die een kant van die beker soos per die fotos. Indien die vereiste is vir addisionele grafering aan beide kante word ‘n R5 fooi per beker addisioneel gevra omrede dit dubbel die tyd neem. Vir sulke gevalle kontak ons asseblief direk by sales@cdsbrands.com met u navraag en vereistes waarna ‘n faktuur aan u gestuur sal word per e-pos.
GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).
DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.
MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!
Dis bedoel om tee op sy moer te gee. Vat hom vas!
Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster per bestelling.
Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie.
En moer lekker koffie boonop.
As jy verkies om dit meer persoonlik te maak en jou of die ontvanger se naam daarop wil laat grafeer, altyd saam met die Boeretroos logo, stuur vir ons ‘n vonkpos na sales@cdsbrands.com toe, verwys na jou aanlyn bestelnommer, en gee die korrekte spelling deur sodat ons dit korrek kan laat opgrafeer.
Gun asseblief +-15 werksdae na bestelling vir bekers. Beurtkrag het ongelukkig ‘n impak op die produksie van die bekers.
Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.
LET OP – die werk word met ‘n lasermasjien gegrafeer. Dit brand deur die emalje tot op die bekers se onderlaag, is dus permanent maar die kleur van die grafering hang af van die kleur van die onderlae wat die fabriek gebruik waar dit vervaardig word, ons het nie beheer daaroor nie. Dit mag dus verskil tussen verskillende kleure bekers.
Be the first to review “043. Tee Se Gat Kombinasie”
You must be logged in to post a review.