008. Boeretroos Warm Sjokolade 500 gram

R90.00

Hierdie warm sjokolade is so lekker dat jy dit sal moet wegsteek vir jou vriende.

Beskikbaar in 500g pakke.
GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).
DIS DIE KORREKTE VERWYSING.
DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.
MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!
Gun asseblief +-3 werksdae na bestelling.Jan Rof se produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

856 in stock

SKU: BT-WS-Donker-500g Category: