063. Jan Rof Coasters

R60.00

Hou jouself veilig – Pittige Boeretroos coasters om te keer dat jy jou beker op die tafel neersit en Mamma moer vir jou met ‘n ding!

Subliminasie drukwerk op hout – wit agtergrond met rooi en swart in die voorgrond. Pragtig, uitstekende kwaliteit en vertoon baie netjies waarookal jy hulle neersit. Wel as jy hulle langs die snelweg neersit dalk minder so moenie dit doen nie.

Kies uit ‘n reeks pittige sêgoed om by die Jan Rof logo gevoeg te word vir maksimum effek en om jou vriende te laat giggel. As jy “ietsie” by hulle Boeretroos voeg gaan hulle ook giggel maar dit gaan langer vat EN duurder uitwerk. Of vlieg onder die radar en laat sit net die logo alleen op.

HOE GAAN JY TE WERK – kies ‘n gesegde uit die dropdown menu en Add To Cart. Kies dan die volgende een en Add To Cart en doe zo voort todat jy alles bygevoeg het wat jy soek. Dan volg jy die CHECKOUT skakel op die Shopping Cart en volg bloot die stappe.

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

Gun asseblief +-10 werksdae na bestelling en betaling
Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

SKU: N/A Category: