Hieronder volg ‘n lys van handelaars wat Jan Rof se Boeretroos aanhou. Val gerus in en proe, geniet en koop jou eie by enige van hulle. Indien daar niemand naby jou is nie, gesels met jou naaste koffiehuis en dring aan op Jan Rof se Boeretroos – geen ordentlike koffiehuis in die Republiek kan bekostig om sonder dit te wees nie.
Jy kan ons ook via epos kontak – sales@cdsbrands.com – met jou bestelling, Of jy kan dit aanlyn bestel – klik hier.
Watookal jy doen, maak seker jy versuim nie ‘n duit langer om Jan Rof se Boeretroos in die hande (en die pens) te kry nie!