- Een Kilogram Pak van Jan Rof se Boeretroos Koffie
- Keuse tussen bone of klaar gemaal
- Keuse tussen donker en medium gerooster of donker Kolombië
- Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster per bestelling
- Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie. En moer lekker koffie ook.
001. Boeretroos Een Kilogram Pakke
R310.00
Een Kilogram Pak van Jan Rof se Boeretroos Koffie
- Keuse tussen bone of klaar gemaal
- Keuse tussen donker en medium gerooster.
- Donker Kolombië is uit voorraad uit – almal in die industrie verwag weer bone in September. Nog naagevolge van oa die globale grendelstaat
- Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster per bestelling
- Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie. En moer lekker koffie ook.
- Jan Rof se koffie word vars gerooster wanneer jy bestel
- Gun asseblief +-3 werksdae na bestelling.
- Jan Rof se produkte word gelewer na ontvangs van betaling.
Nota – die 250g pakke Donker Kolombië is wit, en die 1kg pakke is swart.
GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).
DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.
MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!
Be the first to review “001. Boeretroos Een Kilogram Pakke”
You must be logged in to post a review.