Boeretroos Twee Pak – 2 x 250g van Jan Rof se Boeretroos Koffie.
Keuse tussen bone of klaar gemaal.
Keuse tussen donker en medium gerooster.
Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster per bestelling.
Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie. En moer lekker koffie ook.
004. Boeretroos 2 Pak
R230.00
Boeretroos Twee Pak – 2 x 250g van Jan Rof se Boeretroos Koffie.
- Enkelpakke se prys beloop R110 elk – koop ‘n twee- of driepak en spaar!
- Keuse tussen bone of klaar gemaal.
- Handy Hint – as jy vir ons jou preferente broumetode laat kry vir gemaalde Boeretroos kan ons dit baie meer akkuraat maal om jou ervaring te verbeter.
- Keuse tussen donker en medium gerooster.
- Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster per bestelling.
- Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie. En moer lekker koffie ook.
- Gun asseblief +-3 werksdae na bestelling vir die koffie
- Jan Rof se produkte word gelewer na ontvangs van betaling.
- Sien gallery fotos vir voorbeelde van broumetodes
GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).
DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.
MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!
Be the first to review “004. Boeretroos 2 Pak”
You must be logged in to post a review.