010. 400g Tweepak

R275.00

Boeretroos 400g Twee Pak – 2 x 400g van Jan Rof se Boeretroos Koffie.

  • Keuse tussen bone of klaar gemaal.
  • Handy Hint – as jy vir ons jou preferente broumetode laat kry vir gemaalde Boeretroos kan ons dit baie meer akkuraat maal om jou ervaring te verbeter.
  • Keuse tussen donker en medium gerooster.
  • Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster per bestelling.
  • Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie. En moer lekker koffie ook.
  • Gun asseblief +-3 werksdae na bestelling vir die koffie
  • Jan Rof se produkte word gelewer na ontvangs van betaling.
  • Sien gallery fotos vir voorbeelde van broumetodes

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

SKU: N/A Category: