011. Mengelmoes 3 Pak
Boeretroos Mengelmoes 3 Pak
Hierdie 3 Pak bestaan uit een van elk van die volgende:
- 250g Boeretroos Donker
- 250g Boeretroos medium
- 250g Kolombië Donker
Kies bone of gemaal.-
- Handy Hint – as jy vir ons jou preferente broumetode laat kry vir gemaalde Boeretroos kan ons dit baie meer akkuraat maal om jou ervaring te verbeter
- Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster wanneer jy bestel
- Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie. En moer lekker koffie ook.
- Gun asseblief +-3 werksdae na bestelling en betaling vir koffie
- Jan Rof se produkte word gelewer na ontvangs van betaling
- Tipiese brou metodes – French Press, Aeropress, Cold Brew, Siphon, Pour Over, Espresso machine, Espresso Pot, Coffee Bag, Percolator
- GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!