Kolombië Donker Boeretroos Twee Pak

R198.00

Ontmoet Jan Rof se Kolombiese Donker rooster.

BESKIKBAAR TEEN SLEGS R89 PER PAK TOT EN MET 7 MEI 2022

  • Twee x 250g pakke Kolombiese Donker geroosterde Boeretroos – bone of gemaal.
  • Anders as die bestaande Boeretroos koffies wat ‘n boonmengsel is, is hierdie ‘n enkeloorsprong boon – uitstekende kwaliteit gewaste Arabica bone uit Kolombië, donker gerooster om elke sluk ‘n bewese meesterstuk te maak.
  • Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster wanneer jy bestel
  • Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie. En moer lekker koffie ook.
  • Gun asseblief +-3 werksdae na bestelling en betaling vir koffie
  • Jan Rof se produkte word gelewer na ontvangs van betaling
  • GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

    MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

     

Clear
SKU: N/A Category: